KERRIEBOONTJIES
Annemarie van der Walt
2 kg bone - gekerf
1 kg uie - gekerf
Kook saam so 15 min tot amper sag in 1 liter water - as daar nog vloeistof oor is- gooi af.
Kook saam:
750 ml wit asyn
750 ml suiker
2 Eetlepels sout
60 ml Kerrie
30 ml Borrie
2.5 ml Gemmer
2 Teelepels heel swart peper - fyngemaak
5 Heel naeltjies
Gooi by boontjies en kook so 10 minute op hoog .
Maak pasta van 3-5 Eetlepels Maizena met bietjie water -hang af van hoeveelheid vloiestof oor is in kastrol .
Bottel warm in gesteriliseerde bottels .
KERRIEBOONTJIES
2kg groenboontjies
1kg uie
2 dl sout
750ml asyn
2 1/2 (2 + half) k suiker
60 ml kerrie poeier
10 ml mosterd poeier
15 ml borrie
60 ml Maizena
1. Plaas g/bone, uie en sout in kastrol met ongeveer 1.5 liter kookwater. Kook vir 30min tot gaar. Dreineer
2. Kook asyn suiker kerrie mosterd en borrie saam vir ongeveer 2 min.
3. Maak maziena aan met water om pasta te maak. Gooi by mengsel (2) en kook 2 min
4. Gooi die mengsel by die boontjies en kook vir 5min.
5. Skep in gesteriliseerde flesse en laat afkoel.
6. Bewaar op koel droe plek.