SALPETER EN NITRATE
(Salpeter is n wit poeier wat gebruik word om vleis te pekel,dit is n Nitraat wat tydens die pekelproses Nitriet vorm.Beskikbaar by apteke)
(Sout is Sodium Chloried,Salpeter is Potassium Nitraat.)
Daar word n geweldige ophef gemaak oor die gebruik van Salpeter en Nitrate in die gebruik van gepekelde en gerookte vleis.Dit is gevaarlik,veroorsaak kanker,ens,ens hamer die oningeligte gesondheidsbewustes.
Hier is n paar feite
1 Salpeter is uiters belangrik in die vervaardiging van gepekelde en gerookte vleis.Dit is DIE BESTANDDEEL wat Botulisme vernietig
2 Dit gee die rookvleis geur en die mooi kleur
3 Daar is meer natuurlike Salpeter in n porsie Spinasie as in n kilogram Salami.
4 'n Mens wat 80kg weeg,moet 30 kg gerookte produk eet voordat hy gevaarlike Nitraatvergiftiging sal opdoen[OP EEN SLAG]
5 Die navorsing waarop die gesondheidsbewustes hamer ,is in die 1970s gedoen en later gediskrediteer.
6 Die ou mense het tot 4 gram Salpeter per kg vleis gebruik.Ek gebruik een tot een en n halwe gram per kg
7 Die American Cancer Society en die National Academy of Sciences het bevind dat die gebruik van Nitrate geen gevaar van kanker inhou nie.
8. Bewaar jou houer met Salpeter in n duidelik gemerkte houer op n veilige plek,sodat jy dit nie per ongeluk vir gewone sout aansien nieSuiwer Salpeter kan gevaarlik wees as jy dit soos gewone sout gebruik.
Die voordele van Salpeter in gerookte en gepekelde vleis,oortref die nadele by verre.
Ria Yeriel Wilson Die probleem is nie die hoeveelheid nitrate in die bestanddeel nie. Die probleem ontstaan wanneer dit met proteiene gekombineer word en verhit word, eintlik enige sure. So, iemand wat baie suur in die spysverteringstelsel het, kan die gifstof in die liggaam ontwikkel as hulle nitrate inneem. Daar is soveel kombinasies van bestanddele wat wat hierdie soort probleme kan veroorsaak, so teen die tyd dat kanker gediagnoseer word, kan dit nie meer beslis word wat presies dit veroorsaak het nie. Soos alles, moet mens maar balans handhaaf en nie oordoen nie.
Henk Boshoff Ria,om dit nie te gebruik nie,is nog gevaarliker,maar dit is soos jy se,handhaaf balans
Artikel: Henk Boshoff