1-2-3 MARMELADE (4-vrug)
Amelia Esterhuyse
Mens kerf jou vrugte en los dit in die water. 24 uur later water jy dit af en voeg skoon water by. Jy kook dit vir 10minute en laat staan 24uur. Dan voeg jy suiker by en kook tot dit n filmpie maak, en bottel. Dit stol sommer voor dit koud is...
4 Suurlemoene
4 Navels
4 Naartjies
2 Pomelos groot
Sny al jou vrugte op hou pitte eenkant
Laat staan vrugte in water oornag.
Kook die 2e dag in 3liter water vir 10minute
Voeg die 3e dag 2.5kg suiker by en kook vinnig tot dit n skilletjie maak en bottel..
*tip.... Laat staan jou pitte in n koppie kookwater, sif dit en voeg by kokende konfyt...