APPELKOSE IN BRANDEWYNSOUS
Christine Cotter
1 kg appelkose
400 g suiker
500 ml water
150 ml brandewyn
Prik ferm appelkose met 'n tandestokkie tot teenaan die pit.
Maak die stroop
As dit kook dan sit jy die appelkose in die warm stroop. Dit moet nie kook nie. Bottel in warm bottels.
Ek het waspapier bo-op gesit.
Laat staan vir 3 maande. Dis verskriklik lekker saam met roomys.
Ontpit litchi's, en maak dit so rou in, in jou gunsteling drank. Whiskey of brandewyn; enigiets