APPELSMEER
Ben Rautenbach
Skil,vierendeel en ontkern 750 gr ganny smith appels en snipper die kwarte.
Voeg150 ml water en sap van 1 suurlemoen by.
Stowe die kwarte met deksel op oor matige hitte tot sag.
Verpulp dit tot n moes.
Verhit die appelmoes tot kookpunt.
Voeg 125 gr botter of margarien,150 gr strooisuiker en 2 ml gemaalde gemmer by en roer tot die suiker oogelos het.
Klits 2 eiers goed.
Klop die warm appelmengsel geleidelik by die eiers in.
Skep die mengsel terug in die kastrol(roer deurentyd)en verhit dit stadig tot dik en net onder kookpunt(dit moenie kook nie).
Skep in warm gesteriliseerde flesse en verseel en verwyder alke lugblasies wat mag voorkom.
Verseel dit wanneer koud.
Bewaar in die koelkas.