ARINA SE KWAAI BLATJANG
1 pond droeperskes
1 pons gedroogde appelkose
1 pond rosyne
1 pond korent
2 k uie fungesny
2 knoffelhuisies
2 k suiker
2 t sout
2 t fun gemmer
2 t piment
knypie fyn naeltjies
1t rooipeper
3 pinte asyn
Metode
Week die droe vrugte in waterven kook dit tot sag in die selfde water maal dit fyn. Nie die rosyne nie
Voeg die res van die bestandele by en kook saggies tot dik
Bottel en verseel
Baie lekker
Resep: Arina van Wyk