BALSAMIESE UIE MARMELADE
Susan Snyman La Grange
Lewer 1 kg
2 kg uie, in baie dun skyfies gesny
olie vir braai
5 knoffelhuisies, gekneus
500 ml bruinsuiker
500 ml balsamiese asyn
500 ml rooiwyn
Metode:
Soteer die uie in olie.
Voeg die res van die bestanddele by en prut onbedek vir 1-1½ uur tot goed ingedamp en stroperig.
Skep dit in gesteriliseerde flesse en verseël.