BASIESE VINAIGRETTE
Henk Boshoff
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
10-15ml mosterd.
75ml witwynasyn
30ml heuning.
2 na 3 knoffelhuisies fyn
150ml sonneblomolie
150ml olyfolie
Sit alles behalwe olie in versapper terwyl versapper loop gooi olie in dun straaltjie by en versap goed
Bewaar in yskas.