MARIE SE BASIL PESTO
+ 1 koppie basil blare
2 t peanut butter
halwe koppie sterk kaas...chedder of parmesaan.
Sout en peper
Halwe koppie suurlemoensap
Kwart koppie olyfolie
Halwe koppie neute....ek het pekan gebruik
n Halwe t knoffel
Sit alles in jou blender .....en siedaar...pesto
Resep en foto: Marie J V Rensburg