GESKIEDENIS EN OORSPRONG VAN BLATJANG
deur: Henk Boshoff
Meeste van ons maak blatjang.
Ek is,soos die Engelse sê, "pedantic". Ek stel belang in die geskiedenis en oorsprong van die produkte wat ek maak.
Die term 'chutney' is afkomstig van die Hindoe woord 'chatni'.
Blatjang is al gemaak 500 jaar voor Christus.
Dit het sy oorsprong in Indië. Dit is oorspronklik gemaak as 'n produk wat binne 'n paar dae gebruik moes word.
Die Romeine het handel gedyf met die Indiers. Hulle het asyn by die vrugte en speserye gevoeg en Blatjang het begin vorm kry.
Met die Brise Ryk se aankoms in Indië, het Blatjang se ontwikkeling versnel.
Suiker en ander bestanddele is beproef en vervolmaak.
Blatjang is gebottel en dit is waarvandaan dit wêreldwyd versprei is.