BOERPAMPOENKONFYT
Ben Rautenbach
Sny 1,5 kg boerpampoen in wiggies op.
Skil die wiggies en verwyder die pitte en veselrigheid van pit gedeelte.
Sny pampoenvleis in blokkies op.
Vroeg 125 ml water by en kook dit ongeveer 10 min tot sag.
Vroeg 1 kg witsuiker, die sap van 2 suurlemoene,5 ml sout,2 ml elk kaneel en gemaalde gemmer en 1 ml elk gemaalde kruienaeltjies en gemaalde neutmuskaat by die pampoenpuree.
Verhit dit stadig tot kookpunt (roer tot die suiker opgelos het).
Kook die mengsel 4 min vinnig(roer veral teen die einde om aanbrand te voorkom).
Bottel en verseel die konfyt warm.