BOKKOMS
Henk Boshoff
Bokkoms is verspot maklik om te maak.
Ek gebruik Maasbankers wat meer geredelik beskikbaar is as Harders.
Neem n plastiekbak en gooi n laag sout onder in. Ek haal Maasbankers se binnegoed uit,maar dit is nie nodig nie. Plaas visse bo op sout,sorg dat hulle nie aan mekaar raak nie. Bedek totaal met n laag sout,herhaal proses. Die vissies moet ten alle tye goed bedek wees.
Laat staan op n koel plek vir 3 dae.
Haal vissies uit,jy kan hulle afspoel ,maar ek doen dit nie.
Ek hang hulle een een met n biltonghak deur die oogkas op.
Hang in n koel vlieevrye plek op vir tussen 3 en 5 dae.
Geniet hulle en drink maar jou hoe bloeddrukpille.