BOSVELD BRAAISOUT
Susan van der Westhuizen
2kg wit growwe sout
1kg himalaya pienk sout
100g gedroogde knoffelflokkies
100g gedroogde roosmaryn
100g gedroogde kumin saad
100g gebreekte swartpeper
Rissievlokkies na smaak
Meng alles saam en bottel.
Hierdie is net 'n riglyn en my man gebruik dit net so grof kan ook in 'n grinder gegooi word om fyn te gebruik. Lekker op alles tot gebakte eiers. Die kumin daarin is heerlik.
Resep en foto: Susan van der Westhuizen