BREAD & BUTTER PICKELS
Susan van der Westhuizen
4 medium komkommers medium grootte fyn gesny
6 wit uie fyn skyfies gesny
3de koppie sout
4k suiker
1 en halwe t borrie
1 en halwe t selderysout
2eetl mosterdsaad
3k asyn
Sny komkommers en uie papierdun en gooi die sout bo oor. Strooi 'n laag ysblokkies op die groente en laat staan vir 3 ure. Dreineer goed en meng die res van die bestandele en bring tot kookpunt en voeg die komkommer en uiemengsel daarin. Die komkommers verkleur van heldergroen na dowwe groen dan is dit reg. Bottel warm en seel dadelik.