BROCCOLI PIEKELS
1,5kg broccoli
15 warm droë chillies (opsioneel maar baie lekker)
5 knoffelhuisies
5 teel dillsaad
3½ teel koljandersaad
5 teel mosterdsaad
40 heel peperkorrels
3½ kop wit asyn
3½ kop water
2 eetl growwe sout
Was en sny broccoli in klein florette.
Voeg water, asyn, sout en chillies in 'n pot en bring tot kookpunt.
Verdeel die oorblywende bestanddele in 5 warm, gesteriliseerde flessies.
Pak broccoli styf in die flessies en los so 2cm spasie bo.
Giet die warm asynmengsel bo-oor die broccoli in die flesse en los so paar mm spasie.
Gebruik 'n mes om reg rondom van al die lugblasies ontslae te raak.
Vee goed skoon en sit die deksels op (nie te styf nie, net toe)
Prosesseer in waterbad vir 15 minute.
Verwyder van hitte en haal bottels uit.
Laat afkoel vir 12 - 24 ure op 'n toegevoude vadoek.
Laat dit "ryp" word in droë, koel plek vir ten minste 3 weke voor gebruik.
Bron: puttingupwitherin. com