BULGAARSE JOGHURT
Elois Mello Moses
Bring 2L melk tot kookpunt
laat goed afkoel totdat jy jou pinkie kan insit sonder om te brand.
Voeg dan twee eetlepels of n halwe tub parmalat Bulgaarse joghurt by
Roer deur en sit my pot of houer soos in die ou dae met deeg gedoen is, in n kombers toegedraai op n warm plek en laat vir so 6-8 uur.
Dan yskas toe.
Dis hoe ons dit in Bulgarye doen.
Skep dan weer in dieselfde houertjie van die joghurt uit vir jou volgende batch.