CHERRY GUAVA KONFYT
Ronel Boshoff Nothnagel
Daar is niks besonders nie. Net die vuggies en suiker.
Verhouding 1:1.
Ek het vorige aand die vrugte "gemash" en suiker oor gegooi.
Die oggend begin kook op hoog tot suiker alles opgelos het en hitte verlaag.
Skep gereeld die skuim af.
As die mengsel halveer het, roer dan aanhoudend.
Toets konfyt deur bietjie te laat koud word in n piering en maak seker die tekstuur is vir jou behoefte reg.
Anders kook nog n rukkie.
Bottel warm in gesteriliseerde flessies. Yummy