GEBOTTELDE CHILLIES (Werk vir Verskeie soorte rissies)
Jy gebruik gelyke dele water, suiker en witasyn en 1 teel sout per 250ml
Bring tot kookpunt
Voeg skoongemaakte chillies by, kook vir so 2 - 3 minute en bottel warm.
Jy kan ook bietjie pickling spices en knoffelhuisies in elke potjie sit.
Laat staan omtrent 'n maand voor jy dit gebruik.