CHIMICHURRI SOUS
Henk Boshoff
Daar is verskeie tipes hiervan, afhangende van die area waar jy jou bevind.
Dit word geskep op gebraaide vleis,broodjies en oor groente wat in oond gebak word.
Die sous kan vir tot 3 weke in yskas bewaar word of in ysbakkie houers gevries word tot 3 maande.
Bestanddele
500 ml fyngekapte Pietersielie
45 ml fyn Knoffel
45 ml fyngekapte Oreganum
45 ml Rissievlokkies [red pepper flakes]
320 ml Extra Virgin Olyfolie
45 ml Rooiwynasyn
Sout na smaak
Meng goed of versap saam.
Bewaar in bottel in yskas of vries.