CHOURICOU 1
Henk Boshoff
11,5 kg varkvleis, verkieslik van bladgedeelte
750 ml witwyn
500 ml water
60 ml olyfolie
2 heel lourierblare
15-30ml rooipeper hang af van jou brandsmaak
100 gram goeie paprika
60 gram massa de pimentao
3 gemaale knoffelbolle
80 gram growwe sout
6 gram salpeter
Marineer varkvleisblokkies vir 3 dae in yskas in mengsel en roer gereeld deur.
Haal lourierblare uit en maal die vleis.
Stop wors styf en bind af in 20 cm lengtes met tou.
Koud berook met eikehoutskaafsels.
Hang op koel plek op om te droog soos droewors.