DADELBLATJANG MET RISSIES
500g pitlose dadels
10 knoffelhuisies
125g vars gemmer, geskil
125g droë rooi rissies
Sout na smaak
500ml bruin asyn
Plaas alle bestanddele behalwe die asyn in 'n voedselverwerker tot glad.
Voeg asyn by en meng goed in.
Plaas mengsel in pot en bring tot kookpunt.
Giet warm in gesteriliseerde bottels.
(Cass Abrahams)