DROGING VAN GROENTE OF VRUGTE
Christine Pienaar
Vrugte
Die beginsel is dat jy moet begin met ñ ferm, gesonde vrug. (bv perskes)
Dele moet ewe groot wees.
Sit in water waarin vit C of askorbiensuur gevoeg is. Si 1 scorbex tablet vir elke liter water.
Dit help om die kleur te behou en voorkom oksidering.
Druk droog en sprei uit op gesmeerde oppervlak of gespuit met Spray & Cook..
Jy kan soos beskuit in die oond droog (60 grade C), in ñ dehidreerder of buite.
Dit help om die eerste ruk meer gereeld om te draai, Dan klou dit nie so nie.
Na so 2 tot 3 dae is dit reg as dit droog voel as jy dit drk. Dit voel soos leer.
Bring net produkte wat buite gedroog word in die in of bedek dit.
die berg daarvan is belangrik. Koel droeë plek in gesterilisserde fleese met suurstof absorbeerders.
Aartappels:
Christine Pienaar: Ek het my aartappels gekook, fyngemaak en sout sowel as askorbiensuur ingesit. Die askorbiensuur (Vit C) help dat die aart. nie bruin verkleur nie. Ek het dit op gesmeerde stainless steel skinkborde uitgesprei (DUN LAGIE) en dit gedroog. Na 'n dag lyk dit soos modder wat hard gebak het (?). Ek het dit omgedraai en na 2 dae was dit droog. Ek het dit met my voedselverwerker fyn gemaal en in glasbottels gebêre in 'n koel, donker plek. Ek het ook 'n suurstof absorbeerder in die bottel gesit.
Christine Pienaar: Suurlemoensap sal ook help om te keer vir verbruining, maar die pH van vars suurlemoene is BAIE wisselvallig en verskil. Soms begin dit jou smaak te affekteer en die gewone vit C tablette (ek gebruik Scorbex) doen vinniger en meer konstant die ding. Ek het van my gedroogde poeier wat 6 maande oud is en nog niks makeer nie. Ek het een bottel DIEP gebêre om te sien hoe lank bly dit goed.

PERSKEROLLE (Appelkose of enige vrugte waarvan jy hou)
Maal fyn
Gooi suiker na smaak en dan 2 pakkies perske jellie.
Spuit plastiek met kleefvrye sproei en smeer vrugte dun.
Sit in son om te droog, sodra dit redelik droog aan eenkant, as jy daaraan raak moet sit nie meer aan jou vingers plak nie, draai dit om.
Dag 3 rol jy sit op en sny verlangde groottes.
Sit maar nog bietjie in son tot goed droog.