Beulagh Lombard se wenk:
Gooi ysblokkies in jou opwasbak ..plaas die kokendepot druiwekonfyt op die ys
Die pitte sal op styg ...skep af en herhaal die proses indien nodig ....geen asyn word bygevoeg nie

DRUIWE-KONFYT
(STOOF OF MIKROGOLF)
Stoof metode: Weeg die druiwekorrels af, vir elke 1kg druiwe…750g suiker. Plaas druiwe in lae met suiker in kastrol. Verhit die volgende oggend baie stadig totdat al die suiker opgelos is. Voeg die sap van 1 suurlemoen vir elke 1kg druiwe by. Kook die konfyt oor matig hitte en skud jou kastrol sodat die pitte kan opstyg na bo skep die pitte af.
(Met ‘n suiker-termometer moet dit 104°C wees.) Die konfyt is reg as jy ‘n bietjie stroop in n yskoue piering gooi en dit vorm rimpels as jy dit met jou vinger stoot. Bottel konfyt warm en verseel
Mikrogolf metode: 1kg Druiwekorrels 75ml Water 50ml Suurlemoensap
Bedek die bak en mikrogolf dit 10-12 min .op 100% krag Voeg nou 750 g suiker by en roer tot die suiker opgelos is Mikrogolf nou 20-25min “onbedek” op 100% krag tot die regte dikte Laat die kofyt 5min afkoel bottel en verseël!!!!
WENKE
Beulagh Lombard
Ek deel met graagte my wenk met julle gooi ysblokkies in jou kombuis opwas bak sit jou kokende pot druiwe konfyt daarop die pitte sal opstyg.
Skep met gaaitjies lepel af ..herhaal indien nodig ...groete uit my kombuis❤