Ria se ingelegde eiervrug
1.8kg eiervrug, geskil en in blokkies gesny
800g gekapte uie
1.2kg geskilde gekapte tamaties
30 ml sterk kerrie
15 ml sout
30 ml borrie
10 ml swart peper
kook alles saam in 3liter water tot mengsel gaar, sag en deurskynend is en byna alle water weggekook het. Bottel warm. Geniet warm of koud saam met hoender of rooivleis. Variasie: voeg 2 gekapte groen of rooi rissies by.
Plasing: Rene Haasbroek
Bron: Rooi Rose