FRAMBOOS KONFYT
Weg gelyke hoeveelheid frambose en wit-of strooisuiker af.
Verhit die suiker in n koel oond tot Lou
Plaas die frambose in n dikboomkastrol en kneus dit met n houtlepel of aartappelfynmaker terwyl dit stadig verhit word tot die sap begin bottel.
Haal kastrol van stoof af en roer die suiker bietjiesgewys by.
Plaas kastrol terug op die stoof wanneer al die suiker opgelos het.
Verhit die mengsel tot kookpunt en kook dit daarna 5-7 min vinnig tot dit jel as n klein bietjie op n koue piering getoets word.
Roer die konfyt gereeld en skuim dit af wanneer nodig.
Laat konfyt n paar minute afkoel.
Roer dit en bottel en verseel.
Photo: http://pinterest.grandmotherskitchen.org/recipes/raspberry-jam.html