FYN INGELEGDE PYNAPPELS
Ben Rautenbach
Skil en sny al die donker plekkies uit.
Sny in stukke,rasper en vang die sap op of plaas in voedselverwerker en maak fyn soos verlang.
Plaas die harde deel in voedsel verwerker en maak fyn.
Plaas die fyn pynappel en stroop in n kastrol.
Verhit oor lae hitte en roer tot eweredig warm is.
Skep in gesteriliseerde warm flesse en verseel maar nie dig nie.
Plaas op n valsboom of gevoude vadoek in n diep kastrol.
Vul met warm water tot by nekke van flesse.
Plaas deksel op.
Verhit tot kookpunt.
Wanneer begin kook, kook vir 15 minute.
Skep van die water uit en haal flesse iut en verseel dadelik dig.
Draai op deksels en laat afkoel.
Nota:
As jy soet pynappel wil he voeg 200 gr witsuiker by aan die begin as die fyn gemaakte stukkies verwarm word.
Foto: Ben Rautenbach