GLANS PYNAPPELRINGE
Ben Rautenbach
Skil pynappel, sny dit in 1 cm sywe op en sny stronk gedeelte van elk skyf uit.
Posjeer die pynappelringe in n bietjie water net tot sag.
Plaas dit op n droograk om te dreineer.
Meet 300 ml van die posjeervloeistof af en voeg 175 gr witsuiker daarby.
Verhit dit stadig tot kookpunt,roer tot suiker opgelos het.
Plaas die pynappelringe langs mekaar in n vlak bak en bedek dit met stroop.
Bedek bak met waspapier en laat ringe 24 uur by kamertempertuur in stroop massereer.
Dreineer die pynappelringe op n draadrak in n vlak pan of skinkbord en giet die stroop wat daarin opgevang word terug in kastrol.
Voeg 50 gr witsuiker by die stroop en verhit dit stadig tot kookpunt, roer tot suiker opgelos het.
Plaas die pynappelringe terug in n vlak bak, giet stroop oor, bedek dit en laat dit weer 24 uur massereer.
Herhaal hierdie proses 5 keer en voeg telkens 50 gr witsuiker by die stroop.
Herhaal die proses weer eens,maar voeg 75 gr witsuiker by en laat pynappelringe 48 uur massereer.
Herhaal proses nog n keer,voeg 75 gr witsuiker by,maar laat die pynappelringe 4 dae massereer.
Die stroop moet dikte van heuning he en die pynappelringe kan tot 3 weke daarin gelaat word.
Bedek dit steeds met waspapier.
Om glasering te voltooi, droog pynappelringe n paar uur lank in n koel oond uit en draai die pynappelringe gedurende die proses 1 keer om.
Verpak die glanspynappelringe in lae in n karton of houthouer met waspapier tussenin.
Bron: Lekker vir Later Plus