GLANSKERSIES
Susan van der Westhuizen
Ontpit vars kersies wat pas ryp is en hou die vrugte so heel as moontlik
Weeg die kersies af.
Maak dit bros deur dit paar uur in oplossing van 25ml kalk of koeksoda per 5 liter water te week.
Kook 'n stroop van 1kg wit suiker en 550ml water vir elke kg kersies.
Spoel die kersies in vars water af.
Plaas dit in kokende stroop en laat dit oornag masereer.
Kook dit die volgende dag totat die stroop taamliik dik is en die kersies deurgekook is.
Laat dit dan nog 5 dae in die stroop masereer
Dreineer die kersies deeglik en laat dit afdroog.
Dit is gereed vir verglansing wanneer dit nie meer klewerig voel nie
Maak genoeg stroop van 250g witsuiker en 1ml kremetart per 75ml water om kersies te bedek.
Voeg die suiker en kremetart by die water en roer tot opgelos.
Sit die kastrol se deksel op en verhit stadig totkookpunt.
Doop die kersies 20 sekondes lank in kookwater en dompel daarna in die kokende stroop.
Skep versigtig uit en laat op droograk afdroog.
Na verglansing kan dit in bottels gesit word.

2 Kop suiker
½ Kop water
500gr vars kersies, ontpit
½ suurlemoen
1 kop appelsap
METODE
Verhit water en suiker tot kookpunt en voeg kersies en suurlemoen by.
Verminder hitte en laat prut vir omtrent 20 minute of tot stroop rooi en effens dik is.
Verwyder van hitte en laat 2-3 ure of oornag staan.
Dreineer die kersies, maar bêre die stroop.
Haal halwe suurlemoen uit en voeg die appelsap by die stroop.
Verhit stroop tot kookpunt maar oor baie lae hitte, kook dan 5 minute.
Voeg kersies by die stroop, verminder hitte en laat kook stadig tot dik. As jy 'n stroop termometer het, tot 105°C.
Kersies kan vir ongeveer 6 maande in die yskas gestoor word
Bron: food