GRANAAT JELLIE
Jy Benodig:
Gesteriliseerde botteltjies met dekles
Suiker
Pektien (poeier of maak sommer jou eie van appels * sien onder)
Suurlemoen
Granaatsap
Stap 1: Prosesseer die Granate
Dit werk goed om hierdie gedeelte in water te doen. Gebruil 'n groot bak hiervoor.
Sny die granate in 6 tot 8 stukke. Breek apart (onder water). As jy tyd het laat dit dan so 30 min in tie water week. Dit maak die velletjie sag en makliker om die pitte uitte kry. Probeer so sagkens as moontlik werk sonder om die pitte te breek en dan sodoende die sap daarvan te verloor.
Stap 2: Gebruik 'n versapper om die sap uit te kry.
Begin met stadige spoed vir so 12 - 20 sekondes en gaan dan bietjie hoër op.
Dit moenie toelaat dat die pit verpoeier nie. Dit sal die sap bitter maak.
Stap 3: Skei die Sap van die pitte
Gebruik 'n jelliesak of kaasdoek oor 'n bak en giet die sap daardeur sodat die pitte agterbly.
As jy baie mooi helder sap wil hê, los die sap oornag en giet weer deur 'n skoon doek.
Stap 4: Skei sap van sediment
As jy dit laat oorstaan het, giet versigtig in 'n ander fles tot by die sediment gedeelte (daardie kan jy later sommer as 'n sappie drink)
Step 5: Nou maak ons die jellie
Sterileers jou flesse.
Granaatsap: 3,5 koppies
Suiker - 5 koppies
Suurlemoensap - 1 eetlepel
Pektien - 1 pakkie
Meet voorbereide sap en suurlemoensap af in souspan.
Meet suiker af in aparte bak. Sit eenkant.
Voeg pakkie pektien by die vrugtesap en meng goed
Plaas pan op stoor oor hoë hitte. Bring tot kookpunt. Roer geduring sodat dit nie brand nie. As mengsel begin skroei, verminder hitte.
Roer suiker in en meng goed.
Bring weer tot kookpunt. Roer aanhoudend. Hou aan kook vir so 2 minute.
Voeg 1/4 teel margarien of botter by om te voorkom dat die mengsel te veel skuim.
Verwyder van hitte, haal oortollige skuim af.
Skep in flesse tot so 5mm van bo af.
Sit warm dekseltjies vinnig op en skroef styf. Laat staan so 10 minute en draai dan onderstebo.
Laat oornag afkoel.
Bêere flessies in koel droë plek vir tot 1 jaar.
Sodra oopgemaak, bere in yskas vir 3 weke.
Bron: instructables
Oorvertaal en aangepas: Amanda Struwig