GROENTAMATIE BLATJANG
Henk Boshoff
2,3 kg Tamaties
450 gram Uie
15 ml Sout
225 g pitlose Rosyne
225 g Sultanas
28 g gekneusde Gemmerwortel
15 ml heel Swartpeperkorrels
12 Naeltjies
570 ml Bruin Asyn
450 g Bruin Of Demerara Suiker Britz
Metode
Was Tamaties En Kap Fyn,uie Ook
Gooi In Bak En Strooi Sout Oor
Dreineer En Spoel Af Na 2 Ure
Bind Heel Speserye In Doek Toe.gooi Alles Bymekaar.kook Tot Verlangde Dikte.
************************
GROEN TAMATIE BLATJANG
FRANCINA DE FLAMINGH
3 kg groen tamaties
125 ml sout
1½ kg fyn gekapte uie
750 ml suiker
875 ml asyn (asyn was oorspronklik 1,875, maar verskeie lede het gesê dis te suur, resep is nou aangepas)
Verwyder ogies van tamaties, sny in blokkies, sprinkel sout oor en laat staan oornag.
Dreineer oortollige vloeistof.
Roer gekapte uie, suiker en asyn by.
Kook vir 1 uur sonder deksel.
90 ml koekmeel
30 ml kerrie
30 ml mosterd
15 ml rooipeper
15 ml borrie
125 ml appelkooskonfyt
375 ml asyn
Meng al die bestanddele baie goed sodat al die klontjies opgelos is.
Voeg 250ml van die warmtamatiemengsel by die kerriemengsel en roer.
Gooi die kerriemengsel by die kokende tamatie mengsel.
Kook 15 minute terwyl u voortdurend roer.
Gooi warm mengsel in gesteriliseerde bottels en verseël.
Resep: Francina de Flamingh