GROENTE PIEKELS
Bestanddele
50 ml sout
2 litres water
1 blomkool, in blommetjies gebreek
4 wortels, geskil en in skyfies gesny
2 uie, grof gekap
4 brandrissies, ontpit en fyn gekap
2 knoffeltoontjies, fyngedruk
1 liter olie
80 ml masala
Metode
Los sout in water op en sit wortels, blomkool en uie daarin. Week vir 24 uur en dreineer en druk droog. Verhit olie saam met rissies, knoffel en masala tot goed warm. Meng groente en oliemengsel en sit in gesteriliseerde bottels. Laat afkoel en verseël.

Marie Jonker se resep het piekel masala by.
Wortels groenbone babymarrow blomkool piekeluie groenrissie....wat ek in 1L asyn en twee koppies suiker vir twee minute blansjeer en
Dan warm ek 1L olie op net tot warm en roer dit als in n groot skottel deurmekaar en bottel en laat vir so twee weke staan en draai die bottels elke dag om - ek sit piekel masala ook in....dis seker so 80g by die warm olie