INGELEGDE GROENTESOP
(Beulagh Lombard)
Gebruik: wortel, kool, uie, butternut en rape
Rasper groente en kook sag.
Dreineer Groente.
Gebruik nou die Groente water om n sous te maak.
1 liter groentewater
1koppie asyn
n halwe koppie suiker
sout en peper na smaak
1blikkie tamatie paste of n blokkies "beefstock" of braaispeserye enige geurmiddel.
Kook tot suiker opgelos is verdik met maizena
Voeg gaar groente by
Kook goed deur
Ek het n klein bottel spaghetti slaai in sous gegooi en saam met Groente deurgekook.
As jy die sop benodig kook n vleis sag voeg ekstra uie by kook sag voeg jou bottel sop by.
Hou asb in die yskas of vries liewers in houers.