HOTDOG / HAMBURGER SOUS
Ander sous vir worsbroodjies of hamburgers is soos volg.
Glo my daar is nooit 'n druppel in kastrol oor nie.
1 BOTTEL MRS BALLS CHUTNEY
1 BOTTEL ALL GOLD TAMATIE SOUS
500GR STORK BAKE MARGARIEN.
Kook als saam tot goed gemeng is. Jy hoef nooit weer broodrolletjies met MARGARIEN te smeer nie.
Ons dit altyd in kastrolle vol by atletiek byeenkomste gemaak vir hotdogs.
Resep: Helena Engelbrecht