GEBOTTELDE HAWAIISE SLAAI MET PASTA
Deirdre Hislop
Ek het vars stirfry groente gestoom.
MENG:
300 ml suiker
250 ml wit asyn
1 teelepel borrie
1 teelepel kerrie
6 teelepels appelkooskonfyt
5 teelepels maizena
Kook saam vir 5 min en bottel warm.
Ek het my groente geweeg na ek dit gestoom het.
Dit was 2kg.
Ek het ook so 2 handvol pasta gekook net tot voor aldente.
Die resep vir die sous bo het ek 3 keer die hoeveelheid gemaak.
Eers die sous gekook en toe die groente en pasta saam gekook vir 5 minute.
Het 5 bottels uit gekry.
Ek het vars groente gebruik want ons is nie lief vir gevriesde stirfry groente nie.
Wenk van Admin: Jy kan gevriesde stirfry groente gebruik, kook dit net effens.