HEEL KORREL INGELEGDE DRUIWE
Prik die korrels met n toetspen of naald.
Gebruik 1 koppie suiker en 1.5 koppies water per 1kg vrugte .
Kook eers die stroop.
Voeg bietjie suiker by as jy n dikker stroop wil he.
Plaas die korrels in die stroop kook vir so 5 minute in die stroop.
Skep die korrels in bottels.
Giet stroop oor en seel. Dit staan so 2 weke ...Maar is die moeite werd.
Resep: Maxie Grobler