HEEL UIE IN TAMATIE EN SOETRISSIE SOUS
Helena Kruger
1.5 kg Tamaties [gesny
250 g soetrissies gekerf
4 Knoffelhuisies gekneus
1 kg Heel klein uitjies
2k Asyn
2k Suiker
1t Sout
1/4 t Selderysaad
1/4t naeltjies
1/4t neut
Kook uitjies tot gaar maar nie pap nie
Kook tamaties ,knoffel en soetrissies tot gaar
Plaas in jou voedselverwerker en kap mooi fyn
Plaas in kastrol en voeg klaar gekookte uitjies by so ook die ander bestd. en kook vir +-20min..as sousie te dun is maak bietjie dikker met 2-3t Mielieblom
Skep in jou bottels en verseel dadelik