500 gr Bilton, so 3mm dik gekerf 125 ml goeie Extra Virgin Olyfolie 65 ml goeie Balsamiese Asyn 4 Groen of Rooi Brandrissies, in baie dun skyfies gesny Groot eetlepel baie fyn vars Knoffel
Meng alle bestanddele en meng goed in biltong in. Laat staan oornag.