HOE OM JOU CHILLIESOUSE DIKKER TE KRY
Dit kan vir enige sous gebruik word waar jy graag raklewe wil hê.
Om Maizena in te sit is net 'n korttermyn oplossing.
Xanthan Gum
Jy kry dit by Gesondheidswinkels, Dischem, Kettingwinkels soos Pick n Pay en Checkers (op die rakke waar hulle die gesondheids sade en meel, ens uitpak. Mens gebruik baie min en dit is 'n gesonde manier om jou inlê souse te verdik.
En dit sal verhoed dat jou olies van die souse skei.
HOE OM DIT TE GEBRUIK:
Gebruik dit as verdikkingsmiddel by inlêprodukte soos chillisouse ens.
Verkrygbaar by Dischem en selfs supermarkte by die gesondheidsprodukte afdeling.
Maizena verdeel na 'n ruk en laat jou produk nie so mooi vertoon nie.
1/4 teel per 250ml.
Dit stol baie vinnig.
Meng dit droog met suiker.
Voeg dan bietjies bietjies by jou produk terwyl jy aanhoudend roer.
Begin met 1 teelepel en voeg eerder nog by indien dit kort.
So kwart tot half koppie suiker sal werk. Voeg dit teen die einde by.
Ek meng een plat teelepel met so kwart koppie suiker en strooi versigtig oor terwyl ek aanhoudend roer. Dit hang af hoe dik jy dit wil hê, hoeveel vog in produk is ens ens. Eerder te min as te veel. Jy kan nog byvoeg, maar as dit te dik is, sukkel jy. (Christine Pienaar)
XHANTAN GUM