HOE SAVE EK LINKS OP MY FOON
Jy kan die links op jou foon save.
Op 'n Samsung volg die volgende stappe:
Eerstens kliek op die link
Bo regs op jou skerm is drie kolletjies
Kliek daarop
Onderaan die lysie is "Save Link"
Gaan nou heeltemal daaruit tot terug by jou eie profile
Bo regs is nou drie strepies (soos wat jy maak as jy na die groepe toe gaan), kliek daarop dan kry jy al die opsies
"Scroll" nou onder tot jy die opsie "Saved" sien.
Kliek daarop en jy sal al jou links daar kry wat jy gesave het.