HOE OM VLEIS, VIS EN LAESUUR GROENTE IN TE Lê
Henk Boshoff: In die ou is die vleis gaar gemaak en dan in kokende vet in gele. Dis die dae voordat mense bewus was van die gevare van Botulisme,hou liewer verby,daar is net een manier om vleis veilig in te le,en dit is in n canner,wat spesiaal vir daardie doel gemaak is.
Botulisme is uiters skaars,maar as jy dit wel kry,is dit n verskriklike dood
Christine Pienaar: Die Veiligste metode nou (en maklik!) is om ñ Canner te kry.
ñ Canner is nie ñ drukkoker nie, en is te kry by Basterfield in Johannesburg.
Dit het ñ hoër temp (125 grade C) en werk onder hoë druk. 104 kPA hier by ons.
Dit maak AL die goggas dood, veral die Clostridium Bolulisme bakterie wat jou dood kan veroorsaak.
Sy moeilikheid is dat hy sonder suurstof floreer, en net HOË hitte maak hom dood.
Dit Klink soos ñ "shlep" maar is glad nie!
Jy kan Dan enige vis, groente ens. met ñ geruste hart bottel en bêre!!!