HOEKOM BOTTELS OP HULLE KOPPE AFKOEL
Vul die bottels met kokende produk
Laat lugborrels uit
Draai deksels dadelik styf toe
Draai bottels onderstebo.
As daar enigsins 'n baie klein lugspasie is kondenseer waterdruppeltjies teen die deksel. Sodra dit op jou produk val, verdun dit die suiker of asyn of wat ookal en dit muf dan maklik omdat jou preserveermiddel verdun is. Indien bottels omgekeer word, kan jy sien of hulle lek en die kondensasie vandaan die onderkant plaas,. Indien dit afgekoel en geseël het en jy keer die bottels om, was die kondensasie aan die onderkant en geneutraliseer
If there is even a very small air space, water droplets condensate against the lid. Once it falls on your product, it dilutes the sugar or vinegar or whatever and it then molds easily because your preservative is diluted. If bottles are overturned, you can see if they are leaking and place the condensation at the bottom. If it has cooled and sealed and you turn the bottles over, the condensation at the bottom was neutralized.