HOENDERLEWERPATEE
Amanda Struwig
Bestanddele
30 g Botter
1 ui, gekap
5 knoffelhuisies, gekap
3 lourierblare
5 ml peri peripoeier of brandrissievlokkies
250g streepspek, in stukke gesny
125 g sampioene in kwarte gesny
1 kg hoenderlewer, gewas en gedreineer
125 ml brandewyn of konjak
500 ml (2k) vars room
Vars gemaalde swartpeper
100 g botter
Metode
Smelt die botter in 'n groot pan.
Braai die ui, knoffel, lourierblre en brandvlokkies tot die ui goudbruin en sag is.
Voeg die spekvleis en sampioene by en braai tot die spekvleis bros is.
Voeg die lewer by en braai stadig tot gaar maar steeds effens pienk binne.
Kook die pan los met die brandewyn of konjak.
Giet die room in en laat prut 1 min.
Verwyder die lourierblare en geur met die swartpeper.
Skep die lewermengsel in 'n voedselverwerker of versapper en versap tot 'n sagte patee.
Giet die mengsel in flessies.
Smelt die botter en giet dit oor die patee om dit te seël.
Verkoel in die yskas tot geset en draai proppe op.
Hou baie lank in yskas, kan ook gevries word in die flessies.
Bron: HG Leefstyl 2014