HORLICKS / OVALTINE
Christine Pienaar
Dit kry nie suiker in nie, want malt poeier verskil in soetheidsgraad.
Dit word dan in ñ skoon, lugdigte houer gebêre.
2 koppies volroom melkpoeier
6 eetlepels malt powder. (Dischem verkoop)
Jy kan kakao bygooi vir sjokolade smaak.
Versoet na smaak.
Ook genoem Ovaltine