INDIESE PYNAPPEL BLATJANG
2 e olie
3 rooi uie – fyngekap
2 e mosterd saad
1 e “black onion seed”
1 e “whole fenugreek
1 t kerrie poeier
1 e turmeric
2 pynappels gekap ( middelste stronk verwyder)
1 rooi rissie fyngekap
1 duim gemmer fyngekap
250g lig bruin suiker
175 ml asyn
1t sout
Verhit olie en braai uie tot sag, voeg al die speresye by en braai dit saam vir 5 min. Voeg res van die bestanddele by en kook die blatjan tot mooi goudkleurig en tot sous effens “reduce” is. Plaas in gesteriliseerde bottles laat effens afkoel voor toe maak.
Ek het die “black onion seeds en whole Funegreek” by indiese sperery winkel gekoop, dis baie algemene speserye. Het al soveel kompilmente gekry met die resep. Die pynappels wat ek gebruik het was veronderstel om soet Mozamiek pynappels te wees maar toe is dit so suur dat mens se kiewe saam trek as jy net na die pynappel kyk J maar dit het die heerlikste blatjan gemaak. Hoop julle het net soveel sukses met die resep soos ek.
Lekker bottel en geniet dit
Resep en Foto: Heleen Jordaan