INGELEGDE CHILLIES
My basiese resep.....
500ml water
800ml bruin asyn
225ml olie
8eetl suiker
4eetl knoffel...
Gooi saam in pot om te kook....
Dan begin my konkoksie...
Ek gooi bietjie gemmer+sout+peperkorrels+bietjie worcestersous+dan sal jy lag...ek gooi biltongspeserye(koop by enige slaghuis) in sommer so kop vol.
Hy is vol koljander ens ek kook dit so paar min saam....
Bottel warm
CHILLIEMOES
My uie greenpeper rissies gooi ek in die mixer en maak dit fyn.....klomp tamaties skil af en klein blokkies gesny.
Ek kook die hele spul saam.dit moet lekker dik wees met min vloeistof!
Dan gooi ek dit terug in my mixer om die “moes“te kry of jy kan dit net so inle . Bottel dan terwyl dit warm is
Resep: Miemsie Jansen van Vuuren