INGELEGDE KOEJAWELS
Jenny Schneigansz
Koejawels moet ferm wees, ek skil hulle af en sny in 1/2.
Laat le hulle in n flou sout water oplossing vr omtrent 2 ure.
Kook dan n stroop van 1 k suiker vr 2 k water, dis n persoonlike keuse, jy kan meer suiker gebruik, n bietjie vanilla of suurlemoen essense in di stroop is ook lekker.
Kook koejawels tot n vuurhoutjie of tandestokkie maklik ingaan, pasop vr te lank kook, hulle kook gou sag.
INGELEGDE KOEJAWELS
Marie Rheeder Troskie
Bottel warm.
6 koejawels
½ koppie rou of gewone suiker
1 koppie watergerasperde skil van een lemmetjie (of helfte suurlemoen-en-helftelemoenskil)
3 steranysblommetjies
5 cm- gemmerstuk, geskil en in blokkies gekap
1 rooi brandrissie, in stukkies gesny
Sny die koejawels skil en al in die helfte deur en sny versigtig die bruinpuntjies uit.
Pak in ‘n kastrol, strooi die suiker bo-oor en voeg die water,skil en speserye by.
Bedek die kastrol, bring oor matige hitte tot kookpunten skakel dan die plaat af.
Laat dit net so staan vir 45 minute tot ‘n uur.
Skep in ‘n fles en hou dit in die yskas sodra dit afgekoel is.
INGELEGDE KOEJAWELS - WATERBAD METODE
Ben Rautenbach
1 deel suiker en 2 dele water, waterbad vir 15 minute.
Skil en pak in flesse
Vul met stroop tot oorlopens vol
Skoef deksels op en halwe draai terug
Plaas flesse in kastrol met vals boom of gevoude vasoek
Vul kastrol met water tot 2 cm bo-kant deksels en verhit tot kookpunt en kook 15 minute
Skep van die water uit en haal flesse uit en verseel dadelik en plaas flesse op n handoek opmgedraai.
Laat afkoel