INGELEGDE MANGOS
Ben Rautenbach
Kook n stroop van 200 ml witsuiker per 500 ml water.
Skil ryp mango's wat nog styf is en nie draderig is nie en sny die vleis in skywe af van die pitte.
Plaas die skywe in die kokende stroop en verhit tot kookpunt.
Skep dit in droe warm gesteriliseerde flesse en vul met kokende stroop.
Verseel die flesse maar draai n halwe draai terug.
Plaas flesse in n diep kastrol met n valsboom of gevoude vadoek.
Vul met warm water tot by nekke van flesse en verhit.
Kook die flesse by 90 grade C vir 15 minute,skep van die water uit en haal flesse uit en verseel dadelik dig.
Laat op deksels om af te koel.