INGELEGDE NARTJIES
Kook 2l water met 2kg suiker, die sap van 1 suurlemoen en die saadjies van 1 vanieljepeul.
Prut vir 10min,
Voeg 2kg gehalveerde nartjies met die skil by en prut vir n verdere 45 min, of tot die skille deursigtig begin raak.
Skep in gesteriliseerde bottel terwyl dit nog warm is.
Verseel en laat afkoel.
Bedien met skywe sterk kaas en beskuitjies.
Bron: Foodloversrecipes