INGELEGDE PERSKES
Rachel Taylor
Neem twee dele water en een deel suiker vir die stroop – byvoorbeeld 4 liter water, 2kg suiker en kook saam vir die stroop. Laat kook vir ongeveer 8 tot 10 minute op sag.
Gebruik 5kg perskes, geskil, gesny en gewas, gooi by stroop, kook ongeveer 5 tot 10 mjinute na gelang van hoe sag die vrugte is. Toets met ‘n vurk of dit sag en gaar is. ‘n Geoefende oog sal weet dat die vrugte gereed is as dit effens begin “blink” Skep uit in gesteriliseerde bottels, maak stroop vol tot bo en maak warm toe en bêre
INGELEGDE ROOIWANGPERSKES
Leatitia Sinden
Kook perskes in bietjie water tot sag nie pap nie
Ek gooi half koppie suiker op 2l water by.
Bottels moet warm wees( gesteriliseer) dan pak ek halwe bottel perkes, bietjie van die water in.
Gooi dan 'n half tot driekwart koppie suiker bo op ( afhangende hoe groot jou bottel is).
Vul verder met perkes en bietjie water aan tot bottel propvol is,
Seel en draai op sy kop tot koud.
Draai dan weer om en brêre vir so 3 weke.
Stroop lekker dik Jy sal sien dat die rooi kleur oor 'n tydjie verdwyn Ek het dit verlede jaar vir die eerste keer so gedoen en dit was 'n groot sukses. Ek het ook my geel taaipit perskes so gedoen.

Theo Van Niekerk
My resep:
gelyke dele water en suiker, bv 3k water 3k suiker.
Kook tot verlangde sagtheid, nie pap.