INGELEGDE ROOIWANGPERSKES
Ria Chamberlain
Kook perskes in bietjie water tot sag nie pap nie
Ek gooi half koppie suiker op 2l water by.
Bottels moet warm wees( gesteriliseer) dan pak ek halwe bottel perkes, bietjie van die water in.
Gooi dan 'n half tot driekwart koppie suiker bo op ( afhangende hoe groot jou bottel is).
Vul verder met perkes en bietjie water aan tot bottel propvol is,
Seel en draai op sy kop tot koud.
Draai dan weer om en brêre vir so 3 weke.
Stroop lekker dik Jy sal sien dat die rooi kleur oor 'n tydjie verdwyn Ek het dit verlede jaar vir die eerste keer so gedoen en dit was 'n groot sukses. Ek het ook my geel taaipit perskes so gedoen.
Resep: Leatitia Sinden